Delta Boeke en Bargain Books nooi jou uit na die bekendstelling van Blood Money deur oud-Recce Johan Raath. Hy sal in gesprek wees met die militêre verslaggewer Erika Gibson van Rapport.
Datum: Donderdag 15 Maart
Plek: Bargain Books Centurion
Tyd: 18:30 vir 19:00
Kom geniet ‘n glasie te drinke en versnaperinge.
RSVP teen 8 Maart: centurion@bargainbooks.co.za / 012 643 1903.