Op pad na Moormansgat by Chris Karsten
👉WAS R229 NOW R199 SAVE R30
Een aand in 1914 word Koos de la Rey op pad na ’n rebellie noodlottig gewond. Die teiken was die bendelid William Foster. Dat De la Rey in die spervuur beland het, was pure toeval. Of was dit?

Die verkeerde vrou by Irma Venter
👉WAS R319 NOW R289 SAVE R30
Liela Oloffson het alles wat die meeste mense wil hê. Skoonheid, roem, ‘n sterre akteursloopbaan. Maar toe sy een Vrydagaand verdwyn, moet die polisie die media inroep om haar te help vind.

Hans Hou Sy Lyf Sherlock by Rudie van Rensburg
👉WAS R259 NOW R229 SAVE R30
Hans van Kraaienburg sal hom mos nie met ’n piramideskema laat vang nie . . . of hoe? Toe Huis Madeliefie se mense onder ’n gladdebek-skelm deurloop en hul kosbare geldjies soos mis voor die son sien verdwyn, en die polisie ’n beloning uitloof aan enigeen wat hulle na die skurk kan lei, gaan Hans en trawante op die oorlogspad, Weskus toe.

Doolhof by Rudie van Rensburg
👉WAS R339 NOW R299 SAVE R40
Kassie en Rooi pak hul ondersoek sonder forensiese rugsteun aan, en al die verdagtes hardloop kringe om hulle. Gaan iemand dié keer vir Kassie ore aansit ̶ en met die perfekte moord wegkom?

Murasie By Chanette Paul
👉WAS R359 NOW R329 SAVE R30
Die huurpag is duur gekoop – nie soseer met geld nie, maar met ‘n veel duurder kommoditeit. Eers toe Georgie Rabie Verlatenfontein toe moet vlug ná ‘n twiet wat haar baie suur bekom het, hoor sy wat die ware storie is agter die huurpag wat haar peetma hou.

Heimwee by Sophia Kapp
👉WAS R359 NOW R329 SAVE R30
Dis ʼn storie wat strek oor geslagte, van mense wat so seer gekry het dat hulle swerf, maar dis ook ʼn storie van heling. Boweal is dit die storie van moederskap, van die verskriklike prys wat dit soms vra, en van ma’s wat bo-oor die ewigheid sal reik om seker te maak hulle kinders is geborge.