Saterdae is Storietyd op Bargain Books se Facebook-blad!
In samewerking met NB-Uitgewers deel ons interessante inhoud oor kinder- en jeugboeke: uittreksels, aktiwiteite, boeklokprente én onderhoude met skrywers, vertalers en illustreerders . . .
Tye: 10:00vm en 12:00nm

 

Die hasie van Fluweel duer Theodore Key R220

Hierdie klassieke kinderverhaal oor die mag van liefde, die behoefte
om iewers tuis te hoort en die teer, verbeeldingryke verhouding
tussen ‘n kind en sy speelding, het vir die eerste keer in 1922
verskyn. Soos die hobbelperd, het Margery Williams verstaan hoe
speelgoed en
mense “
Rêrigwaar” word deur wysheid en die
ervaring van liefde.
Pragtig in Afrikaans oorvertel deur Linda Rode en met Theodore Key
se lieflike, teer illustrasies, is hierdie boek die perfekte geskenk en ‘n
kosbare versamelstuk vir oud en jonk.

 

Lees n uittreksel:
Hasie uittreksel 1: https://bit.ly/2ZXd2E
Hasie uittreksel 2: https://bit.ly/2D4
Hasie uittreksel 3: https://bit.ly/2CKNe

Lesing uit Die Hassie van Fluweel: https://youtu.be/1deQ
Theodore Key praat terwyl hy die hasie teken: https://youtu.be/S1x1WV5FkBY
Kyk hoe Theodore Key die hasie inkluer: https://youtu.be/aOa3mLm-Owc
Kyk hoe Theodore Key die hasie teken: https://youtu.be/_KcFYrLgXN0

 

Die slymerigste, stinkerigste eksperimente boek duer Kris Hirschmann R150

Greg Owen, voormalige hoofseun van die elite privaatseunskool
Lawson Kollege en kuberkraker van formaat, is ’n eerstejaarMatie
na die jaar waarin sy gesin se lewe uitmekaar val. Sy pa en Dok Pienaar
is ontmasker as die Butcher en die Candlestick Maker van Project
Nursery Rhyme en is agter tralies. Maar wie en waar is die Baker?
Greg sal nie kan rus tot die derde lid van die gewetenlose
driemanskap aan die pen ry nie. As jy wil wraak neem, moet jy twee
grafte grawe . . . Die langverwagte vervolg op die
topverkoper Onderwêreld.

 

 

 

Hier demonstreer wetenskapjuffrou, Elsa Lombard, wat ons uit seepbielies kan leer – https://youtu.be/DY20jQnjl_M

Slymerige binnewerk bladsy 3: https://bit.ly/3eWk3df
Slymerige binnewerk bladsy 6-7: https://bit.ly/3hyD3QQ
Slymerige binnewerk bladsy 20-21:  https://bit.ly/2OW6SOE
Slymerige binnewerk bladsy 22-23:  https://bit.ly/2OOKIhw

Enter our competition now and you could win a hamper: http://bit.ly/2uq

Lekker lees!