Saterdae is Storietyd op Bargain Books se Facebook-blad!
In samewerking met NB-Uitgewers deel ons interessante inhoud oor kinder- en jeugboeke: uittreksels, aktiwiteite, boeklokprente én onderhoude met skrywers, vertalers en illustreerders . . .
Tye: 10:00vm en 12:00nm

 

In Regteegte rampe word ondersoek ingestel om uit te vind hoekom sekere rampe gebeur het en hoe dit in die toekoms voorspel en verhoed kan word. Die rampe wat ondersoek word, wissel van reuseuitbarstings, die dinoramp tot vreesaanjaende mensgemaakte katastrofes.

Lees die verstommende stories oor die rampe en kyk dan na elkeen se rampdossier met feite oor wat regtig gebeur het en volg in die voetspore van kenners. Jy kan dalk aan nog ’n ramp dink om te ondersoek en jou eie rampdossier saamstel!

 

 

In Regte-egte raaisels kan jy lees oor die grootste kopkrappers in die geskiedenis. Die raaisels wat ondersoek word, wissel van narige, harige gediertes, vreemde vlieende voorwerpe tomonsters uit die dieptes. Lees die verstommende stories oor die raaisels en kyk dan na elkeen se raaiseldossier met feite oor wat regtig gebeur het.

Boonop is daar by elke raaisel ‘n nuwe raaiselwoord .Sommige van die raaiseldossiers verskaf selfs wenke vir jou eie opvolgondersoeke!

 

 

Waar of vals? Leerders van Laerskool Durbanville toets hul kennis oor bekende raaisels en rampe wat regtig gebeur het. Regte-egte rampe en Regte-egte raaisels is die perfekte boeke vir nuuskierige agies tussen 9 en 12 jaar.

In Regte-egte rampe word ondersoek ingestel om uit te vind hoekom sekere rampe gebeur het en hoe dit in die toekoms voorspel en verhoed kan word. Die rampe wat ondersoek word, wissel van reuse-uitbarstings tot vreesaanjaende mensgemaakte katastrofes. Lees die verstommende stories oor die rampe en kyk dan na elkeen se rampdossier met feite oor wat regtig gebeur het. Jy kan dalk aan nog ’n ramp dink om te ondersoek en jou eie rampdossier saamstel!

In Regte-egte raaisels kan jy lees oor die grootste kopkrappers in die geskiedenis. Die raaisels wat ondersoek word, wissel van narige, harige gediertes, vreemde vlieende voorwerpe tot monsters uit die dieptes. Lees die verstommende stories oor die raaisels en kyk dan na elkeen se raaiseldossier met feite oor wat regtig gebeur het. Sommige van die raaiseldossiers verskaf selfs wenke vir jou eie opvolgondersoeke!

Dankie aan Daniёl Tolken, Siméon Kriel en Ava Bester van Laerskool Durbanville Primary vir hulle deelname aan ons video.

Regte-egte rampe en Regte-egte raaisels!

Waar of vals? Ons het drie graad 6-leerders uitgevra oor 'n paar van die interessante rampe en raaisels in dié splinternuwe boeke!Regte-egte rampe en Regte-egte raaisels is die perfekte boeke vir nuuskierige agies tussen 9 en 12 jaar.In Regte-egte rampe word ondersoek ingestel om uit te vind hoekom sekere rampe gebeur het en hoe dit in die toekoms voorspel en verhoed kan word. Die rampe wat ondersoek word, wissel van reuse-uitbarstings tot vreesaanjaende mensgemaakte katastrofes. Lees die verstommende stories oor die rampe en kyk dan na elkeen se rampdossier met feite oor wat regtig gebeur het. Jy kan dalk aan nog ’n ramp dink om te ondersoek en jou eie rampdossier saamstel!In Regte-egte raaisels kan jy lees oor die grootste kopkrappers in die geskiedenis. Die raaisels wat ondersoek word, wissel van narige, harige gediertes, vreemde vlieende voorwerpe tot monsters uit die dieptes. Lees die verstommende stories oor die raaisels en kyk dan na elkeen se raaiseldossier met feite oor wat regtig gebeur het. Sommige van die raaiseldossiers verskaf selfs wenke vir jou eie opvolgondersoeke!Bestel dit by jou naaste boekwinkel of aanlyn.o Meer inligting oor Regte-egte rampe op ons webtuiste: http://www.nb.co.za/af/view-book/?id=9780798180184o Meer inligting oor Regte-egte raaisels op ons webtuiste: http://www.nb.co.za/af/view-book/?id=9780798180191Dankie aan Daniёl Tolken, Siméon Kriel en Ava Bester van Laerskool Durbanville Primary vir hulle deelname aan ons video.

Posted by Storierak on Wednesday, 6 May 2020

 

Ondersoek wat regtig gebeur het! In Regte-egte rampe word ondersoek ingestel om uit te vind hoekom sekere rampe gebeur het en hoe dit in die toekoms voorspel en verhoed kan word. Die rampe wat ondersoek word, wissel van reuse-uitbarstings tot vreesaanjaende mensgemaakte katastrofes. Lees die verstommende stories oor die rampe en kyk dan na elkeen se rampdossier met feite oor wat regtig gebeur het. Jy kan dalk aan nog ’n ramp dink om te ondersoek en jou eie rampdossier saamstel!

Uittreksel Dinoramp

Uittreksel Ruimterots rampdossier

Uittreksel Die onsinkbare skip

Uittreksel Titanic-rampdossier

 

Help verklaar die onverklaarbare! In Regte-egte raaisels kan jy lees oor die grootste kopkrappers in die geskiedenis. Die raaisels wat ondersoek word, wissel van narige, harige gediertes, vreemde vlieende voorwerpe tot monsters uit die dieptes. Lees die verstommende stories oor die raaisels en kyk dan na elkeen se raaiseldossier met feite oor wat regtig gebeur het. Sommige van die raaiseldossiers verskaf selfs wenke vir jou eie opvolgondersoeke!

Uittreksel Nare harige gediertes

Uittreksel raaiseldossier- bigfoot

Uittreksel Rare ringe

Uittreksel Raaiseldossier-graansirkels