Saterdae is Storietyd op Bargain Books se Facebook-blad!
In samewerking met NB-Uitgewers deel ons interessante inhoud oor kinder- en jeugboeke: uittreksels, aktiwiteite, boeklokprente én onderhoude met skrywers, vertalers en illustreerders . . .
Tye: 10:00vm en 12:00nm

 

Liewe Heksie Leesboek 8

Nuwe uitgawes van die gewildste Liewe Heksiestories met pragtige volkleur illustrasies, maak hierdie reeks perfek geskik vir vroeë lesers.

In Leesboek 8 het Liewe Heksie en haar maats groot pret in die sneeu, die kabouters help om ’n swembad te grawe en Heksie betrap ’n dief wat koning Rosekrans se forelle steel.

Lus vir vetpret? Druk hierdie drie bladsye uit en volg die instruksies!

Aktiwiteit 1 – Wie gaan na Heksie se partytjie toe kom

Aktiwiteit 2 – Help Heksie om die Gifappeltjie te vang

Aktiwiteit 3 – Matewis

 

Voorsmakie uit die nuutste leesboek in die reeks . . .

Uittreksel uit Liewe Heksie leesboek 8

 

Voorsmakie uit die nuutste leesboek in die reeks . . .