Saterdae is Storietyd op Bargain Books se Facebook-blad!
In samewerking met NB-Uitgewers deel ons interessante inhoud oor kinder- en jeugboeke: uittreksels, aktiwiteite, boeklokprente én onderhoude met skrywers, vertalers en illustreerders . . .
Tye: 10:00vm en 12:00nm

 

Elf Dae in New York deur Elizabeth Wasserman

Frances en Helene, haar modeontwerperstiefma, gaan kuier by haar stiefsussie Amie in New York. Frances is mal oor die stad met sy groot park en asemrowende argitektuur. Maar sommer gou begin die moeilikheid.

Sy luister per toeval ’n ontstellende gesprek af. Boonop word die twaalf balrokke wat Amie vir haar nuwe baas moet oppas, ontvoer!

Lees hoofstuk 1 uit die nuutste boek in die Elf dae-reeks, Elf dae in New York.

Hoofstuk 1 uit Elf dae in New York

 

 

 

Stap gou saam deur New York . . .

 

 Al vier titels in die reeks.

Elf dae reeks plakkaat