Pangebraaide geelstert met quinoa en botterbone

Die vars roketblare en bros dennepitte laat hierdie gereg besonder smaaklik en vars lyk. Sorg dat die botterboontjies en quinoa louwarm is wanneer jy die vis voorsit. As jy nie geelstert in die hande kan kry nie, vervang dit met geskroeiroosterde tuna. Lewe 4 porsies...